Monday, March 21, 2011

Argus 2011 Fotos









Argus 2011

Herman, Willie en Francois het die lang pad Kaap toe aangedurf om aan die Argus 2011 deel te neem....

Die uiteindelike resultate was as volg:
1) Tyler Day 2h32
2) Malcom Lange 2h32
...
3) Guillaume (by wie Francois en Herman oorgebly het) 3h15m34
4) Herman 3h47m40
5) Francois 4h01m02 !
6) Willie 4h10 - Sy resultate is nog nie amptelik nie
...
28907 ander fiets ryers

Herman se details:
110km
Posisie oor die hele groep 7886/28907
Posisie vir mans 7017/22602
Posisie in die ouderdom groep 1119/2931
Posisie in die wegspring groep  (X) 138/560

Herman het heel braaf met sy Merida 550 Kalahari met Continental SportContacts 1.25 meegeding, sonder Cleats....

Volgens sy rekenaartjie is die details:
Afstand 108.30 km
Maksimum spoed 65.5 km/uur
Gemiddelde spoed 28.6 km/uur
Tyd 3h47m00

So paar fotos op Facebook.