Sunday, September 4, 2011

Nissan TrailSeeker #3 Down & Dirty, Irene, 3 Sep 2011

Herman het weereens die Wimpy klub alleen verteenwoordig by die Nissan Down and Dirty, Irene, Saterdag 3 September. Dit was 'n lieflike oggend wat so bietjie koeler begin het. Herman se tyd was aanvaarbaar, veral as mens in ag neem dat hy net een keer sedert die Lion Man geoefen het....

Afstand: 36.94km, volgens die organiseerders, 40km
Tyd: 2h11m32, volgens SAS 2h18m07
Gemiddeld 16.84 km/uur
Maksimum 40.05 km/uur
Darem 510'e....
Wentyd was 1h23, deksels

Moet se die roete was heel goed, al langs die R21 oppad lughawe toe. Seker die beste roete wat mens tussen al die estates deur kan kry.