Wednesday, November 30, 2011

Mees begeerlikste spin fiets...Italiaans, natuurlik!


Wegspring foto's in Groep J van die 94.7

Hier lyk ek nog dapper...



Voorbereiding vir die 94.7....

So foto of wat van die oorblywende twee Wimpy Klub lede se voorbereiding vir die 94.7... Hierdie is net Noord van Pretoria tussen Ludwig's Roses en die Gate ry baan langs die spoorlyn... Mens kan Petroport net-net sien.



Saturday, November 26, 2011

94.7 Wimpy Klub

Nou ja, net Willie en Herman het die Wimpy Klub by hierdie jaar se 94.7 verteenwoordig. Dit was die wonderlikste weer vir fietsry. Die wenners dan vir die rit in volgorde (posisie):

1. Arran Brown, 2:11:46
...
5555. Herman le Roux, 3:34:28
...
8190. Willie 3:54:18
...
17453. Admire Mathwasa 8:19:19

Herman het meer as 9 minute van sy vorige tyd afgesny, en het die volgende posisies behaal:
1. Algeheel 5555e van 17454
2. Van alle mans 4815e uit  13359
3. Uit sy wegspringgroep, J (07h11), 241e uit  523
4. Ouderdom (39) 846e uit  2137

Afstand volgens Herman se fietsrekenaartjie, 97.688km
Maksimum spoed 68.8 km/uur
Gemiddelde spoed 27.3 km/uur
Tyd 3h34m28






















Volgende jaar maak ons weer so!