Sunday, November 27, 2016

94.7 2016 Fotos











94.7 2016

En daar maak Herman le Roux sy Agste 94.7 klaar, en die slag, met die makliker roete, ook oortuigend vinniger klaar as die sub-vier voor gemik.

1. Brendon Davids, 2:15:48
739. Reuben Vortster, 2:39:03
4623. Burger Linde 3:23:16
5512. Niel Terblanche, 3:30:40
6648. Miguel da Silva 3:39:37
7164. Herman le Roux, 3:43:30
7894. Jana Terblanche 3:48:47
8794. Fanus Vorster, 3:55:19
19166. Lesa van Rooyen, 6:22:48
19554. Riette Theron, 6:43:39
20307.  Brian M, 9:21:35

Ek moet se^ die lus op die nuwe Kayalami baan was voorstreflik.

Herman se details volgens die amptelike resultate en dan volgens Strava

Algehele posisie 7164 / 20307
Vir die mans 6191 / 15806
Groep (L) 249 / 607
Ouderdom (44) 1090 / 2602
Gemiddelde spoed 25.5 km/uur

Sunday, August 28, 2016

Zambezi Fiets Groepie, Gisteroggend 62km

Gisteroggend 'n 62km, spooroorgang, 43 Brigade, Sylvia's secret (sal graag hierdie storie wil hoor), steengroef, Buffelsdrift, Lyndraad op, terug via scramblerbaan. 






Wednesday, May 4, 2016

Lindani

Het lekker saam met die Schroeders by Lindani gekuier en fiets gery die naweek.








Sunday, April 3, 2016

Clarens Lush MTB Paasnaweek 2016

Herman le Roux het die Clarens Lust MTB drie-dag voltooi (al het hy die middelste dag so bietjie kortpad huistoe gevat...). Dit was redelik bulterig, met eintlik geen gevoel van afdraendes ooit nie... Ons het dan ook hier gebly.