Wel, Herman le Roux het weereens die Wimpyklub alleen verteenwoordig, alhoewel daar splinterlede teenwoordig was.
Volgens Herman se fiets rekenaartjie:
Afstand 91.018km
Maksimum spoed, 68km/uur (Noemenswaardig dat teen omtrent 38km/uur die ratverhouding nie meer woema gee as mens trap nie, dus is hierdie spoed op 'n afdraande met wind van agter bereik (free)).
Gemiddelde spoed 23.3km/uur
Tyd 3h54 presies
Amptelike resultate:
Tyd 3:57:22
Posisie 9002/21656
Geslagposisie 7574/16280
Groep L, 362/476
Ouderdom 40-44, 1415/2744
Gemiddelde spoed 24.01 km/uur
Rangorde van die wenners:
1. Till Drobisch 2:21:54
1151. Reuben Vorster 2:51:31
3206. Fanus Vortster 3:13:03
9002. Herman le Roux 3:57:22
21417. Munsamy, Lavesh 7:29:17
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment