Saturday, January 8, 2011

Nylstroom Drywefees Fietsren 45km

Ek, Francois, Willie en Henk het die Nylstroom Drywefees 45km ren gedoen vanoggend. Die resultate so ver:

1 Pierre Van Der Hoff 1:17:12
...
65 Herman le Roux 1:38:22

Die res van my statistiek, volgens my fietsrekenaar, want ek het nie die amptelike tydskyfie gebruik nie:
Afstand 45.7km
Gemiddeld 27.88 km/uur
Maks spoed 55.95 km/uur

Dit was alles my my dubbel-suspensie Mongoose bergfiets sonder slicks! Ek dink dis nie sleg nie...