Sunday, November 18, 2012

94.7 2012


Herman le Roux (die ou in die helder oranje) en Willie het die Wimpyklub verteenwoordig. Eintlik is die Wimpyklub nie meer nie..

In alle geval, amptelike posisies
1 Reinhardt Janse van Rensburg 2:10:18
6909 Herman le Roux
9132 Willie

Herman se amptelike resultate
Herman het meer as 9 minute van sy vorige tyd afgesny, en het die volgende posisies behaal:
Tyd 03:35:38
Gemiddelde spoed 27.1 km/uur
Algeheel 6909 uit 19334
Van alle mans 5748 uit 14508
Uit sy wegspringgroep, K (07h15). Het later weggespring, eers teen 7h30 agv fiets verkeer wat dus in die P-groep geval het, so resultaat is vir die P groep 133 uit 518
Ouderdom (40)  1066 uit 2381 

Herman se tye volgense fiets rekenaartjie
Afstand 91.838km (wonder waar het ek so baie koek gesny)
Maksimum spoed 70 km/uur
Gemiddelde spoed 25.7 km/uur
Tyd 3h34m37

Volgense Herman se grend nuwe Garmin Forerunner 410
Distance 93.31 km
Duration 3h:35m:44s
Avg Speed 26.0 km/h
Max Speed 69.6 km/h
Calories 2559 kcal
Altitude 1326 m / 1803 m
Elevation 1017 m ↑ / 1102 m ↓
Heart Rate 155 / 172


Stone Haven 40km Junie 2012

'n Lekker vinnige, maklike 40km padren, en eerste maal sedert Clarens dat ek op my fiets is....

Saam met Francois, Wille,  Freddie, Yves en Zachary. Die Wimpy klub het dus vir Klub RUMAS gery...

40.043km
1h31m39
52.8 km/uur maksimum spoed
26.2 km/uur gemiddelde spoed


Friday, May 11, 2012

Clarens Nissan MTB

Herman en Willie het weereens die Wimpyklub by Clarens verteenwoordig en soos gewoonlik skoonskip gemaak van die vulletjie van 'n bult.... of dalk nie. Vrekkit, van 24 tot 34km is net een lang moeilike klim. Die tye het beslis die hardepad gewys.

Volgens die amptelike tye
Posisie in geheel 276/553
Kategorie posisie 48
Geslag posisie 259
Tyd 2h42m39
Gemiddelde spoed 16.60 km/uur

Volgense Herman se fiets rekenaartjie
Afstand  38.42 km
Tyd  2h38m32
Maksimum spoed   52.45 km/uur
Gemiddelde spoed  14.54 km/uur

Dit was egter groot pret, en die bly by Forest Edge Lodge hoogs aan te beveel.