Sunday, November 29, 2015

Monday, November 16, 2015

94.7 2015

Man, ek het nog nie so baie pap wiele in die eerste 5km van 'n ren gesien nie! Een ding wat baie goed is, net een enkele ongeluk gesien, 5km voor die einde, maar ongelukkig baie ernstig vir die ou wat gesig ondertoe op die teer gele het....

Resultate so ver:

1. Stefan Jaco de Bod  2h15m23
1160. Reuben Vorster  2h51m31
5027. Ferdie Potgieter  3h32m59
8583. Vlooi (Mariette Hartzenberg) 4h03m25 (Tandem)
9262. Herman le Roux  4h08m45
11348. Peet Labuschagne, 4h26m22
11529. Thato Mabelane  4h28m57
17121. Mark Seymour 5h34m17
21721. Vanessa Mouton  9h26m34

Die res van Herman se statistiek:

Herman le Roux  4h08m45, 7764/16791 (Mans), 388/592 (L groep), 1399/2823 (Manlik, 40-44), 22.91 km/uur gemiddeld.

Eie tyd gemeet per Garmin GPS sport horlosie: 4h08m40, 22.48 km/uur, afstand 93.17km.

Herman reken hy het ook tweemaal op die bloubergfietsie meer as 70 km/uur behaal (72.79 km/uur volgens Garmin), hol in die lug, soos 'n pyl na vorentoe, arms en binne na binne getrek, kop omlaag. Onthou, teen die ratverhouding soos gestel, kan mens hier van so 40 km/uur nie regtig meer trap nie...










Sunday, November 8, 2015

Tuesday, July 28, 2015

Nuwe ryding

Het vandag my nuwe ryding gaan afhaal, kan nie vir Saterdag wag nie... Giant Anthem X 2015 29er

Moet se^ dat Bruce se manne (Ian) baie goeie diens gelewer het, die aanpas was maar moeite gewees...