Man, ek het nog nie so baie pap wiele in die eerste 5km van 'n ren gesien nie! Een ding wat baie goed is, net een enkele ongeluk gesien, 5km voor die einde, maar ongelukkig baie ernstig vir die ou wat gesig ondertoe op die teer gele het....
Resultate so ver:
1. Stefan Jaco de Bod 2h15m23
1160. Reuben Vorster 2h51m31
5027. Ferdie Potgieter 3h32m59
8583. Vlooi (Mariette Hartzenberg) 4h03m25 (Tandem)
9262. Herman le Roux 4h08m45
11348. Peet Labuschagne, 4h26m22
11529. Thato Mabelane 4h28m57
17121. Mark Seymour 5h34m17
21721. Vanessa Mouton 9h26m34
Die res van Herman se statistiek:
Herman le Roux 4h08m45, 7764/16791 (Mans), 388/592 (L groep), 1399/2823 (Manlik, 40-44), 22.91 km/uur gemiddeld.
Eie tyd gemeet per Garmin GPS sport horlosie: 4h08m40, 22.48 km/uur, afstand 93.17km.
Herman reken hy het ook tweemaal op die bloubergfietsie meer as 70 km/uur behaal (72.79 km/uur volgens Garmin), hol in die lug, soos 'n pyl na vorentoe, arms en binne na binne getrek, kop omlaag. Onthou, teen die ratverhouding soos gestel, kan mens hier van so 40 km/uur nie regtig meer trap nie...