Sunday, August 29, 2010

MTN Cullinan XCM #5 28 Augustus 2010 (MTB)

Ek, Fanus, Reuben en Pieter het Saterdagoggend die 45km MTN Cullinan XCM #5 gery. Dit was 'n heel lekker roete met geen moeilike, steil bulte nie. Die ergste was 'n paar diksand stukke, maar mens kon darem daardeur.

Herman se fietsrekenaartjie
Afstand 44.49km
Tyd 2:29:08
Gemiddelde spoed 17.89 km/uur
Maksimum spoed 40.80 km.uur

Herman se Amptelike tyd
Afstand posisie 136/323 (826 ingeskryf)
Kategorie 37/?  (Het in Groep G weggespring)
Manne 121/?
Tyd 2:30:47

Gemiddelde spoed 15.92 km/uur (Groot verskille - ek dink hulle het 40km gewerk en nie 45km nie...)















No comments:

Post a Comment