Wel, na nog 'n 94.7, wat blykbaar 97.4km was, het Herman darem 'n beter tyd opgestel as laas. Die mikpunt was onder 4uur, per bergfiets, sonder cleats. Moet se^ die Continental SportContacts (1.3 wyd) het 'n baie groot verskil op die ou blou Meridatjie gemaak...
Let op die kleiner foto - dit is die wenner wat net so aks meer as 2:00 gery het... Die tye is dan:
1. Nicholas White 02:15:06 42.06km/uur
2. Arran Brown +39 sekondes
3. Herman le Roux +5416.7 sekondes
Start Group DD
Position in Start Group 30/321
Age Group M 35-39
Position in Age Group 908/2025
Average Speed 25.93km/uur
...en volgens sy padrekenaartjie wat ietwat uit was (101.2km), aangepas:
1) Afstand (oorspronklik) 101.2km, aangepas 97.4km
2) Tyd 03:43:14
3) Maksimum spoed (oorspronklik) 74.4km/uur, 71.606km/uur aangepas
4) Gemiddelde spoed (oorspronklik) 26.17865613km/uur, aangepas
Nou is die volgende lang ren die 2011 Argus....
Vir nog fotos kyk gerys na my Picasa Web Album:
1. Nicholas White 02:15:06 42.06km/uur
2. Arran Brown +39 sekondes
3. Herman le Roux +5416.7 sekondes
Statistiek volgens Le Roux se Sertifikaat:
Race Number 15734
Time 03:45:22.7
Overall Position 5681/15667
Position in Gender Category 4849/12137Start Group DD
Position in Start Group 30/321
Age Group M 35-39
Position in Age Group 908/2025
Average Speed 25.93km/uur
...en volgens sy padrekenaartjie wat ietwat uit was (101.2km), aangepas:
1) Afstand (oorspronklik) 101.2km, aangepas 97.4km
2) Tyd 03:43:14
3) Maksimum spoed (oorspronklik) 74.4km/uur, 71.606km/uur aangepas
4) Gemiddelde spoed (oorspronklik) 26.17865613km/uur, aangepas
Nou is die volgende lang ren die 2011 Argus....
Vir nog fotos kyk gerys na my Picasa Web Album:
2010 94.7 ClassicFM Cycle Challenge |